Beeslaar Wines is ‘n familie onderneming wat in 2011 deur Abrie & Jeanne Beeslaar begin is, en in 2012 die eerste wyn produseer het. Abrie is al 25 jaar in die bedryf en het ‘n passie vir Pinotage ontwikkel en ook om die potentiaal van die variteit uit te bou.

Ons filosofie is om ons verteenwoordigend van die wingerd te maak. In hierdie geval Bosstok Pintoge op skalie grond.

  • Name of Company contact: Jeanne Beeslaar
  • Telephone: +27 0836633256
  • Website: https://www.beeslaar.co.za
  • Address:

    Beeslaar Wines (PTY) LTD
    Kanonkop Wynlandgoed, R44 
    Stellenbosch 7600
    South Africa

The winery
podcasts

“Pinotage is not for sissies” Abrie Beeslaar

Ascolta "Beeslaar - Abrie Beeslaar" su Spreaker.

The other wineries

They might also interest you